11m

Pieter 44 DW 101 14-02-2015
hello an all my DW vriende ek hoop dit gaan goed met julle ek is bietjie
op die Band 27.555 kondiesies lyk goed nou.EK was n bietjie stil gewees
laaste tyd maar ek is trug op lug julle kan my kry op 11m nou.Groete almal van Pieter 44 DW 101 en YL Chatriena 44 DW 001 Best 73.....

Nieuw bericht

Contact

Delta Whiskey DX Group +31 155 33 145 (sms only) deltawhiskeydx@gmail.com